Groot Winterhoek (18-20 November 2022)

2023-01-09T14:18:39+02:00January 9th, 2023|Bergnuus|

Die 5 van on s begin Vrydag laat so 17:00 vir ‘n kort 4km stappie na Disa poel vanaf die parkeerterrein en slaan tente op tussen die rotse op sagte sand. Nico het sy eie klipoorhang wat die volgende oggend as almal se reënskuiling sou dien. Ja, na ‘n pragtige sundowner op die rotse [...]

Comments Off on Groot Winterhoek (18-20 November 2022)

Slapelose nag by Springstygbeugel (29-30 Oktober 2022)

2022-11-21T22:46:54+02:00November 21st, 2022|Bergnuus|

Niemand het 'n oog toegemaak die nag nie, orals lê bloed en kindervingertjies. Maar dit proe lekker, afgesny en aangedra op 'n skinkbord deur 'n heks met lang indigo naels. Ook by Groot Klip, op die nek langs Slanghoekpiek, was dit darem Halloween. Ons is ag slagoffers. Die stappie begin by Bainskloof village [...]

Comments Off on Slapelose nag by Springstygbeugel (29-30 Oktober 2022)
Go to Top