Agtertafelberg Hut Stap (18-19 Mei 2024)
Na ‘n vinnige koffiestop by die Wimpy op die N1 net buite die noordelike voorstede het daar 11 van ons weggetrek na Fizantekraal plaas om ons stap te begin. Jacques was natuurlik weer sonder skoene. Die weer was ongelooflik – pragtig helder maar nie te warm nie, en ons is sommer onmiddelik met die [...]