This page is used for news related to past activities – sharing stories and photos. Should you wish to receive communication regarding future meets you are welcome to join our mailing list here.
Old articles and historic newsletters will be uploaded at a later stage.
Kop in die wolke na die Cederberg se Tafelberg
Na n reënerige aandkamp aan die beginpunt van Welbedacht Kloof en 'n lekker sterk koffie, het 13 stappers na die kloof gestap en toe opwaarts begin beweeg. Dit was ysig koud, maar die natuur was vars en lieflik. Dit is altyd hemels om in die Cederberge te kan wees. [...]
Agtertafelberg hut: Familienaweek (6 – 7 Mei 2023)
Dou-voor-dag (agtuur die oggend), ontmoet daar ‘n trop van ons mekaar by die Engen Wynland 1 Stop, op pad na die Paarl. ‘n Paar koppies koffie en tee later, en ons was reg om te vertrek - in ‘n konvooi bo-oor die Du Toitskloofpas na Fisantekraal plaas, waar die [...]
Tafelberg hut 24-25 Junie 2023
‘n Klein groepie dapper stappers het Tafelberg Saterdagoggend aangedurf. Die weer het bietjie sleg gelyk aan die begin, maar dit was toe eintlik ‘n pragtige windstil dag. Ons het heerlik teen Kasteelspoort uitgestap op pad na die Tafelberg hut toe. Eben het die hut oopgesluit en toe weer saam [...]
Kaaimansgat Gesinsnaweek (6-10 April 2023)
Paasnaweek lê voor en 6 gesinne is reg om te gaan naweek hou. Die Poultneys is die enigstes wat al Donderdagmiddag die pad na Kaaimansgat aangedurf het en Terence (ek dink taamlik verlig) het laat weet dat die X-Trail met die sleepwa die pad tot bo gemaak het. Hulle [...]
Stellendam Staproete 18-22 Maart 2023
Kliek hier om die volle artikel te lees.