News2023-05-26T21:45:30+02:00

This page is used for news related to past activities – sharing stories and photos. Should you wish to receive communication regarding future meets you are welcome to join our mailing list here.

Old articles and historic newsletters will be uploaded at a later stage.

Looprivier Plaas 27-29 Okt 2023

Die naweek van 27-29 Oktober 2023 is ons genooi na Marietjie en Heinrich Uys se familie plaas, Looprivier, tussen Citrusdal en Clanwilliam. Aanvanklik het ons voorberei om te kamp en toe vind ons uit dat daar darem 'n "huisie" is, maar sonder krag en elektrisiteit. Tot ons verbasing was [...]

July 10th, 2024|Categories: Bergnuus|Comments Off on Looprivier Plaas 27-29 Okt 2023

Outeniqua 21-25 Sep 2023 (Millwood tot Diepwalle)

Dag Een: Goudveld hek ► Millwood Hut Op 21 September 2023 het agt dames en een heer die Outeniqua staproete aangedurf. Elanie Poultney het die stap gelei en op dag een, om en by 14:00, het die stappers mekaar ontmoet by die Harkerville bosboustasie om na die beginpunt by [...]

March 4th, 2024|Categories: Bergnuus|Comments Off on Outeniqua 21-25 Sep 2023 (Millwood tot Diepwalle)

Kleinmond Naweek 2-3 September 2023

Saterdag: Drie Susters Dit was veronderstel om heerlike lente in die Overberg te wees, maar Sandra het die weer vir Saterdag met ‘n arendsoog dopgehou. Waterbottels en reënbaadjies was die hoofvereiste vir die groep wat die Drie Susters by Kleinmond kom stap het. Lekker klomp “ou” garde en ‘n jongeling, [...]

March 4th, 2024|Categories: Bergnuus|Comments Off on Kleinmond Naweek 2-3 September 2023

Die (laaste) lang vier – Kaappunt 12-13 Aug 2023

Voor sonop kom ons by ons stapkaptein se huis bymekaar met ‘n vooruitsig van reënweer wat voorspel is. Almal staan in ‘n groepie en staar na die berg bagasie vir een aand se oorslaap, elk met ‘n ekstra sak vir die 6kg wat vir jou na die hut aangery [...]

March 4th, 2024|Categories: Bergnuus|Comments Off on Die (laaste) lang vier – Kaappunt 12-13 Aug 2023

Walvisroete Oktober 2022

Dag 1: Woensdag 19 Oktober - Potberg Hut Daar is ooreengekom dat die verskeie stappers, ‘n totaal van 12 mense van verskillende afdelings van die BKSA, mekaar ontmoet by De Hoop Natuurreservaat vir die verpligte “briefing” wat 14:00 begin. By die briefing is ‘n kort video gewys van die [...]

March 4th, 2024|Categories: Bergnuus|Comments Off on Walvisroete Oktober 2022
Go to Top