About Braam Human

This author has not yet filled in any details.
So far Braam Human has created 5 blog entries.

Agtertafelberg Hut Stap (18-19 Mei 2024)

2024-11-19T07:41:54+02:00November 18th, 2024|Bergnuus|

Na ‘n vinnige koffiestop by die Wimpy op die N1 net buite die noordelike voorstede het daar 11 van ons weggetrek na Fizantekraal plaas om ons stap te begin. Jacques was natuurlik weer sonder skoene. Die weer was ongelooflik – pragtig helder maar nie te warm nie, en ons is sommer onmiddelik met die [...]

Comments Off on Agtertafelberg Hut Stap (18-19 Mei 2024)

Silwermyn Rotsklim Dag (25 Februarie 2024)

2024-11-19T07:41:06+02:00November 18th, 2024|Bergnuus|

Op die oggend van Sondag die 25ste Februarie het ons na Silwermyn vertrek, vir die jaar se eerste rotsklim-ekspedisie. Ek het besluit om die ekspedisie as 'n beginnersvriendelike geleentheid te raam, met die idee om die vreugdes van rotsklim te deel en die uitbreiding van ons klub se gemeenskap aan te spoor (en GLAD [...]

Comments Off on Silwermyn Rotsklim Dag (25 Februarie 2024)

Waaihoekkloof (17-18 Februarie 2024)

2024-11-19T07:40:37+02:00November 18th, 2024|Bergnuus|

Om 08h00 Saterdagoggend ontmoet die groep gretige stappers mekaar by die Waaihoek afdraai. Reyno-hulle se groep het besluit dat Charlie se keuse van roete gans te maklik is en dat hulle lus is om Hoare hut toe te stap. Braam en Henri oorweeg dit sterk, maar hulle vorige aand se “death metal” het veroorsaak [...]

Comments Off on Waaihoekkloof (17-18 Februarie 2024)

Victoria Piek (16-17 Desember 2023)

2024-11-19T07:40:00+02:00November 18th, 2024|Bergnuus|

Na maande se gestoei met permitte het ons vroeg Saterdag 16 Desember by Jonkershoek opgedaag.   Gelukkig was al die reelings in plek en kon ons pynloos inry tot Witbrug (dit spaar darem 5 km x 2 se in- en uitstap).      Die groep was redelik uiteendlopend met lede van Tygerberg, Stellenbosch en Kaapstad; [...]

Comments Off on Victoria Piek (16-17 Desember 2023)

Shackleton Valley 11-12 November 2023

2024-11-19T07:39:08+02:00November 18th, 2024|Bergnuus|

Tygerberg and Cape Town, Boer and Brit, stir them up and you get a lekker stap Verwey maak ligte werk van admin en logistiek, almal staan vinnig reg en ons laat gaan die briek Trails are made for walking, but with long and strong legs like Verwey, it seems they are made for flying. [...]

Comments Off on Shackleton Valley 11-12 November 2023
Go to Top