News2023-05-26T21:45:30+02:00

This page is used for news related to past activities – sharing stories and photos. Should you wish to receive communication regarding future meets you are welcome to join our mailing list here.

Old articles and historic newsletters will be uploaded at a later stage.

Heidi wandel weer in die Heksrivierberge: Thomas Hut

Soos enige kranige stapper jou sal vertel, is ‘n gebalanseerde stapsak een van die sleutels tot ‘n gemaklike stap.  So, pasop as ‘n vriend die aand voor jou stap met twee bottels wyn by jou opdaag om te help met die balans hou... dit maak dat mens effe moeg [...]

March 15th, 2023|Categories: Bergnuus|Comments Off on Heidi wandel weer in die Heksrivierberge: Thomas Hut

Witterivier “Boulder Hopping” (21 Januarie 2023)

Op Saterdag, 21 Januarie, het ‘n groep van 17 dapper stappers Bainskloof betree. Die staptog was 9km lank vanaf Bainskloof se Eerste Tol tot onder by Tweede Tol. Die weer was sonnig en vuurwarm. Die roete het dié van die rivier gevolg - in sommige plekke is dit selfs [...]

February 17th, 2023|Categories: Bergnuus|Comments Off on Witterivier “Boulder Hopping” (21 Januarie 2023)

Johnson’s Hut – Familie Stap Naweek (26-27 Nov 2022)

Na ‘n besige jaar teen pre-covid pas het ons met peuters, kleuters en die jonk van gees die Hottentotsberge aangedurf. Ons het Saterdagoggend via Lourensford landgoed die hut benader. Nadat ons vriendelik verwelkom is deur die Somerset wes klub en sleutel ontvang het was ons op semi 4x4 roete [...]

January 27th, 2023|Categories: Bergnuus|Comments Off on Johnson’s Hut – Familie Stap Naweek (26-27 Nov 2022)

Groot Winterhoek (18-20 November 2022)

Die 5 van on s begin Vrydag laat so 17:00 vir ‘n kort 4km stappie na Disa poel vanaf die parkeerterrein en slaan tente op tussen die rotse op sagte sand. Nico het sy eie klipoorhang wat die volgende oggend as almal se reënskuiling sou dien. Ja, na ‘n [...]

January 9th, 2023|Categories: Bergnuus|Comments Off on Groot Winterhoek (18-20 November 2022)

Slapelose nag by Springstygbeugel (29-30 Oktober 2022)

Niemand het 'n oog toegemaak die nag nie, orals lê bloed en kindervingertjies. Maar dit proe lekker, afgesny en aangedra op 'n skinkbord deur 'n heks met lang indigo naels. Ook by Groot Klip, op die nek langs Slanghoekpiek, was dit darem Halloween. Ons is ag slagoffers. Die [...]

November 21st, 2022|Categories: Bergnuus|Comments Off on Slapelose nag by Springstygbeugel (29-30 Oktober 2022)
Go to Top