Kaaimansgat Gesinsnaweek (6-10 April 2023)
Paasnaweek lê voor en 6 gesinne is reg om te gaan naweek hou. Die Poultneys is die enigstes wat al Donderdagmiddag die pad na Kaaimansgat aangedurf het en Terence (ek dink taamlik verlig) het laat weet dat die X-Trail met die sleepwa die pad tot bo gemaak het. Hulle het hul tuisgemaak in die [...]